- 3 -
Hoofkenmerke
1、Wye band 400--470MHz
2、Engels kanaal aankondiging
3、Hoog en lae krag uitset verstelling
4、Wye of nou bandwydte
5、CTCSS/50 en DCS/83 squelch sisteem om
mede kanaal gebruikers te voorkom of onnodige
steurnisse.
6、Handvrye stem beheerde uitsending.
7、Besige kanaal transmissie uitsluiting.
8、Skandeer funsie, skandeer alle kanale
9、Ingeboude FM radio, luister na u gunsteling
nuusstasie.
10、Battery besparing fasiliteit, verleng die
battery bystandkrag.
Bostaande funksies kan verader word deur
rekenaar programmering, vra u handelaar gerus
Kommentare zu diesen Handbüchern